Your Company

Welkom by Sonder Seëls!

Welkom by die Afrikaanse e-tydskrif Sonder Seëls. Ons gesels in Afrikaans oor lekker positiewe onderwerpe, ons lag vir onsself en saam met ander, ons leer van mekaar en deel belangstellings. In Sonder Seëls skryf ons oor reis, gesondheid, kos, geldsake, stokperdjies, troeteldiere, humor, en interessante mense en die dinge wat hulle doen.

Ons is trots om dit al vir tien jaar lank te doen!

Sonder Seëls word uitgegee deur entoesiastiese harte en hande wat hul vaardighede, kennis en liefde deel sonder vergoeding. Ons doel is om lesers in te lig, te vermaak en waarde toe te voeg tot hul lewens. Sonder Seëls-lesers woon dwarsoor die wêreld heen, en almal praat saam.

Sluit gerus aan om tweemaandeliks jou tydskrif te ontvang, en laat weet ons indien jy jou bydrae tot Sonder Seëls wil lewer. Ons hoor graag van jou.

Sluit hier aan

2023 Uitgawes

  • jan
  • maart
  • mei
  • julie
  • desember

2022 Uitgawes

  • jan
  • maart
  • mei
  • julie
  • sep
  • nov

2021 Uitgawes

  • jan
  • maart
  • mei
  • julie
  • sep
  • nov

2020 Uitgawes

  • jan
  • maart
  • mei
  • julie
  • sep
  • nov

2019 Uitgawes

  • jan
  • maart
  • mei
  • julie
  • sep
  • nov